Trompie en die Boksombende (Afrikaans)

seeders: 3
leechers: 7
Added on January 7, 2015 by mmeyerin TV
Torrent verified.



Trompie en die Boksombende (Afrikaans) (Size: 1.47 GB)
 02-Drie Plus Een.avi251.94 MB
 01-Bobbejaanstreke.avi251.91 MB
 03-Boesman.avi251.75 MB
 06-Goeie Dade.avi251.61 MB
 05-Trompie die Tier.avi251.59 MB
 04-Lympi se Sirkus.avi251.49 MB

Description

Die Boksombende het bestaan uit Riaan Winter (Trompie), Blikkies (Sean du Preez), Dawie (Petrus Jooste), Rooie (Ivan Snyman)

Trompie Toerien was die onverskrokke 11-jarige kaptein van Kwaggaberg se mees berugte bende, die Boksombende. Hy het sproete en 'n wipneus gehad, sy hemp het gedurig uitgehang en sy skoene se punte was nerfaf omdat hy gedurig klippe en blikke (en soms sy ma se dahlias) loop en skop het. Trompie was 'n ondeunde knapie, maar hy het 'n goeie hart. Hy's alewig in die moeilikheid by die skool en by die huis. Trompie het in ©° huis vol dissipline grootgeword...hy het sy pa en ma 'vader' en 'moeder' genoem.

Mnr. Toerien was 'n bankbestuurder en mev. Toerien was die moeder, wat heeldag teepartytjies gehou het, kos gemaak het en tuin gemaak het (of sy sê vir ou Jaftha om dit te doen). Sy het natuurlik ook gereeld trooswoordjies uitgedeel wanneer Trompie se pa hom witwarm gewiks het. Trompie het 'n ouer suster, Anna, gehad wat hom grensloos geïrriteer het.

Baie seuns (en meisies) het as gevolg van Trompie besef het dat dit oukei was om stout te wees..."stout, maar nooit lelik stout nie". Soos die sanger Koos Kombuis gesê het: "Wat weet vandag se kinders van vrugte steel? En van kleilat gooi?"

Die skrywers Trompie: Topsy Smith. (Mathys Gerhardus Smith), is in 1985 oorlede. Hy was 'n onderwyser in Gauteng en het ongeveer 200 boeke geskryf, waarvan die meeste reekse was. Die eerste Trompie-verhaal het in 1950 verskyn. Hy het ook die Saartjie-boeke onder die skuilnaam, Bettie Naudé geskryf.

Trompie se temalied is deur die bekende Anton Goosen gesing en het een van die ikoon-liedjies in Afrikaans geword sedert die reeks se uitsending:


Sharing Widget


Download torrent
1.47 GB
seeders:3
leechers:7
Trompie en die Boksombende (Afrikaans)