Susanna van Biljon (2010)

seeders: 1
leechers: 3
Added on July 15, 2013 by Switch92in Movies
Torrent verified.


  • IMDB: 2157007
  • Detected quality: DVDRip
Available in versions: DVDRip

Susanna van Biljon (2010) (Size: 1.61 GB)
 Susanna van Biljon.avi1.61 GB

Description

image

Karen Zoid maak 'n opspraakwekkende rolprentdebuut as
Rebecca Dreyer, 'n vrou in haar laat dertigs, wat op 'n klein
dorpie saam met haar dominerende ma woon. Rebecca
en haar ma word met keuses gekonfronteer - keuses wat
hulle lewens, sowel as die om hulle, radikaal sal verander.
Die rol van mev Dreyer word vertolk deur veteraan-aktrise
Mariè du Toit en hulle deel die skerm met bekende name
soos David Rees, Shaleen Surtie-Richards, Anna Davel,
Wilna Snyman, Louis van Niekerk, Hannes van Wyk, Nico
Panagio, Adrian Alper, Lillian Dube asook die nuwelinge
Leandie du Randt en Werner Coetser.

Die storie speel af teen die plaaslike musek- en
vermaaklikheidsbedryf en sluit verskeie gewilde
gaskunstenaars in soos Nicholis Louw, Rina Hugo, die
Drakensbergse seunskoor, Ray Dylan, Natasha Joubert,
Jakkie Louw, Romanz, Snotkop, Elizma Theron, Kurt
Darren, Amor Vittone, Eagan Williamson, Desmond Dube
en David Fourie.

720 X 416
Ripped from DVD
Length : 01:38:02
Size : 1.6GB

SwitchVanDam

Sharing Widget


Download torrent
1.61 GB
seeders:1
leechers:3
Susanna van Biljon (2010)

All Comments

Ai ek is op 69.3 en wil graag die movie hê...sug
Plesier, Jammer vir die stadige downloading, ek probeer so hard ek kan