Lelik is my offer

seeders: 1
leechers: 2
Added on July 23, 2013 by Switch92in Movies
Torrent verified.


  • IMDB: 2035554
  • Detected quality: DVDRip
Available in versions: DVDRip

Lelik is my offer (Size: 2.09 GB)
 Lelik is my offer.avi2.09 GB

Description

image

Hannes Lombard is 'n mediese doktor wat weens drank-
misbruik van die rol geskraap word.
Hy neem sy toevlug na 'n plaas in Noord-Natal waar sy
boerdery nie juis vlot nie.
Buks, sy peetkind, word gestuur om by hom te gaan bly
en ruil doodgelukkig stadslewe vir 'n sorgvrye plaas-
bestaan en nuwe maats in 'n nuwe skool. Sproetie, die
bure se dogtertjie, word gou groot maats en hulle sorg-
lose bestaan word selfs meer idillies wanneer Hannes
hulle elkeen 'n perd present gee.
Maar die slang sluip die paradys binne, Lelik, Buks se
hond, laat Sproetie se perd skrik en die gooi haar af. Die
val verlam Sproetie se onderlyf en verwyt begin Buks
verteer.
Maar dit is ou Willem, die plaasjong wat met sy eenvou-
dige wysheid die lewe vir almal weer leefbaar maak

720 X 544
Ripped from DVD
Length : 01:32:20
Size : 2.08GB

SwitchVanDam

Sharing Widget


Download torrent
2.09 GB
seeders:1
leechers:2
Lelik is my offer