Eendag op 'n reendag

seeders: 1
leechers: 3
Added on July 25, 2013 by Switch92in Movies
Torrent verified.


  • IMDB: 1841579
  • Detected quality: DVDRip
Available in versions: DVDRip

Eendag op 'n reendag (Size: 2.62 GB)
 Eendag op 'n reendag.avi2.62 GB

Description

image

Die bekende Suid-Afrikaanse regisseur, Jans Rautenbach skep in sy eie, magiese styl 'n silwerdoek-romanse met 'n pikante geur, met sterre, Katinka Heyns, Regardt van den Bergh en Jana Cilliers. Sussie Botha is smoorverlief op die aantreklike, maar stil Paul Rossouw. Dan, op die aand van 'n spesiale afspraak, verdwyn Paul. Sussie is verpletter. Sy weet nie dat Paul haar misdadige broer, Gert, 'n klein fortuin skuld nie - wat teen middernag betaal moet word. In 'n desperate poging om die geld bymekaar te kry, neem hy deel aan 'n korrupte dobbelspel.

Gert daag by die goor dobbelnes op, ontbloot die eienaar daarvan as 'n skurk en verwurg hom. Die polisie daag op, en Sussie is oortuig daarvan dat Paul vir ltyd uit haar lewe is. Op 'n vaal dag, wanneer Sussie roomys van haar roomyswa verkoop, sien sy Paul na haar aanloop. Haar prins het haar toe tog kom red.


720 X 544
Ripped from DVD
Length : 01:27:03
Size : 2.61GB

SwitchVanDam

Sharing Widget


Download torrent
2.62 GB
seeders:1
leechers:3
Eendag op 'n reendag