Dingetjie is dynamite

seeders: 1
leechers: 1
Added on July 25, 2013 by Switch92in Movies
Torrent verified.


  • IMDB: 2034665
  • Detected quality: DVDRip
Available in versions: DVDRip

Dingetjie is dynamite (Size: 2.83 GB)
 Dingetjie is dynamite.avi2.83 GB

Description

image

Hierdie grappige Boere-Wilde Weste fliek sal kykers herinner aan die Terence Hill en Bud Spencef spaghetti Wilde Weste rolprente waarop die skrywer, CF Beyers-Boshoff sinspeel in hiedie speel film se titels (wat heelik komieklik is en nie misgeloop moet word nie.) Dis 1930 en 'n bende terroriseer nou al hoe land die plaaslike gemeenskap. Maar dit gaan nou to 'n einde kom, met die aankoms van Dingetjie en Daan, twee wanaangepaste broers wat nie veel tussen die ore het nie, maar wat kan skiet en baklei. Hulle kry werk as vee-oppassers vir 'n plaaslike matriarg, maar de bende bekonkel 'n vals aanklag teen Daan vir bankroof, sodat hulle die vee kan steel. Dingetjie blaas die tronk op om Daan te bevry, en die plaaslike sheriff sit hulle agterna... en dit loop uit op 'n skietery op die dorpsplein.

Benewens die grenslose humor skitter Hal Orlandini in sy voorstelling van die buitengewoon- puntenerige skurk.


720 X 544
Ripped from DVD
Length : 01:21:02
Size : 2.83GB

SwitchVanDam

Sharing Widget


Download torrent
2.83 GB
seeders:1
leechers:1
Dingetjie is dynamite