Die vlindervanger

seeders: 1
leechers: 1
Added on July 25, 2013 by Switch92in Movies
Torrent verified.


  • IMDB: 2040590
  • Detected quality: DVDRip
Available in versions: DVDRip

Die vlindervanger (Size: 3.4 GB)
 Die vlindervanger.avi3.4 GB

Description

image

Hierdie rolprent is nog nooit voorheen op video of DVD vrygestel nie.
Toe die weduwee Benade en haar beeldskone dogter, Marina, by die Grootkrans Ontspanningsoord aankom, stel nie net die jongmans en ongehudes belang nie maar die Vlindervanger kry sy nette gereed vir die mooiste vangs

'n Onopgeloste moord kort tevore in 'n spogbuurt hou nie dadelik verband vir die speurdiens toe die oord ook geskud word deur 'n moord nie. Skielik is die oord onveilig - almal verdink almal en motiewe word voor die deur van 'n ieder en 'n elk gevind. Die spanning word onuithoudbaar en wanneer vrees eindelik paniek veroorsaak kry die speurders die nodige "Vlindervanger".

'n Spannende riller wat boei tot aan die einde.

720 X 544
Ripped from DVD
Length : 01:32:19
Size : 3.39GB

SwitchVanDam

Sharing Widget


Download torrent
3.4 GB
seeders:1
leechers:1
Die vlindervanger