Brakanjan En Die Drie Musketiers (Afrikaans)

seeders: 0
leechers: 0
Added on January 6, 2015 by mmeyerin TV
Torrent verified.



Brakanjan En Die Drie Musketiers (Afrikaans) (Size: 800.81 MB)
 Brakanjan P1.avi290.81 MB
 Brakanjan P3.avi290.8 MB
 Brakanjan P2.avi153.16 MB
 Brakanjan P4.avi66.04 MB

Description

Die verhaal begin in die Suide van Frankryk. Brakanjan reis met sy perd Rofti na Parys om as Musketier van die koninklike musketierwag opgelei te word.

In Parys ontmoet hy sy drie musketiervriende Portos, Athos en Aramis. Hul legendariese vaardighede met die swaard red hulle uit menige penarie terwyl hulle streef na edelheid, dapperheid en eerbaarheid. Pom, n muis wie se oorgeslagte ook in die musketiers se kwartiere gewoon het, sluit later by hulle aan.

Brakanjan en sy vriende kry die koningin se gesteelde diamanthalssnoer terug en kortwiek so kardinaal Richelieu se planne om verdeeldheid te bring tussen koning Louis die Agste en koningin Anne.

Brakanjan is in sy noppies wanneer hy daarin slaag om Juliet se hart te wen, sowel as om volwaardig as musketier in die koning se musketierwag opgeneem te word.


Sharing Widget


Download torrent
800.81 MB
seeders:0
leechers:0
Brakanjan En Die Drie Musketiers (Afrikaans)

Screenshots


Brakanjan En Die Drie Musketiers (Afrikaans) screenshot