Boerboel de Wet (Afrikaans)

seeders: 1
leechers: 0
Added on December 17, 2014 by Vosleoin Movies
Torrent verified.



Boerboel de Wet (Afrikaans) (Size: 565.6 MB)
 Boerboel de Wet.avi565.6 MB

Description

image

image

Boerboel de Wet is 'n swart en wit Afrikaanse rolprent wat op 27 November 1961 vrygestel is. Al Debbo was die regisseur en is ook een van die hoofkarakters in die film.

Septimus Ignatius de Wet, ook bekend as Boerboel de Wet, die private speurder, red 'n kenner van antieke artefakte en word ryklik deur die eienaar van 'n groot juwelewinkel, Mevrou Weissman daarvoor beloon. Dit stel hom in staat om nuwe kantore te betrek en nuwe sake aan te neem. Marie Pieterse, die dogter van die antieke kenner wat hy gered het, vra hom om die verdwyning van 'n kosbare beeldjie uit die provinsiale museum te ondersoek, en daarmee saam die diefstal van juwele uit die vertoonkaste van Mevrou Weissman. Boerboel se ondersoek bring hom in aanraking met verskeie mense, onder meer met 'n Egiptiese professor wat eintlik die baasbrein agter die diefstal van die beeldjie en die juwele is. Maar dit vind Boerboel eers uit toe dit amper te laat is. Gelukkig is daar die mooie Marie om hom te help – dis nou wanneer hy haar nie uit die kloue van die misdadigers moet red nie.


Sharing Widget


Download torrent
565.6 MB
seeders:1
leechers:0
Boerboel de Wet (Afrikaans)

Screenshots


Boerboel de Wet (Afrikaans) screenshot

All Comments

Kan iemand wat weet hoe, bietjie seed asb